Jaarboeke

Teaterstudies: Praksis 300


 
Modulekode TNP 300
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – Slegs vir BA (Drama)-studente *Moet saam met SBP 300 geneem word Lewendige optrede en tegniese optrede Hierdie module benut die nosies van skepping, waardering en uitvoering om geselekteerde modaliteite van kontemporêre lewendige teateroptredes sowel as optrede vir die tegniese media te ondersoek.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes SBP 300
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Drama
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences